Vertel my meer …

Vir Afrikaans het die kinders ‘n taalspeletjie in hulle groepe gespeel, om hulle aan te moedig om te gesels.  Die kinders het antwoorde op vrae voorberei en moes daardie vrae aan hulle groep in volsinne beantwoord wanneer hulle op daardie blok op die bord beland.  Die kompetisie-gees het hoog geloop en die kinders het mekaar beter leer ken.  Hulle het ook dieper vrae beantwoord soos:  Hoe voel jy wanneer iemand jou terg?

Taalspeletjie

Advertisements
Categories: Afrikaans | Tags: , , | Leave a comment

Post navigation

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: